Geloof
Vier God se goedheid saam met ons. Die Here het ons met 40 jaar op die lug geseën, en Sy voorsiening, deur jou, het dit moontlik gemaak.
Ons leef in uitdagende tye en om te sê “moenie vrees nie” klink bykans onmoontlik, maar vandag wil ek jou bemoedig om presies dit te doen. Jy mag dalk voel dat jy alleen deur die ‘dal van doodskaduwee’ gaan. Of deur ‘n tyd wat bitterlik swaar is; ‘n tyd van enorme geestelike en emosionale isolasie […]
Dit is tyd om ‘n nuwe lied te sing omdat dit ons donkerste uur is! Miljoene mense wêreldwyd beleef tans ondenkbare verlies, uitdagings en onsekerheid. Laat die kinders van God saam hulle stemme ophef om ‘n nuwe lied te sing. Rut se geloofsreis Ek is oortuig daarvan dat Rut ‘n nuwe loflied gesing het toe […]
Ek het al die storie van Dawid en Goliat ontelbare kere gehoor, maar die naweek het ek goed raakgehoor wat ek nog nooit voorheen verstaan het nie en wat my laat besef dat Goliat nogsteeds ons koggel. Toe Saul en die hele Israel hoor wat die Filistyn sê, het hulle geskrik en baie bang geword. […]
Ons leef elke dag in geloof, maar dan sê God ons moet met ons hele hart op Hom vertrou en dit word eweskielik moeiliker, is daar dan ‘n verskil? Die basis van Christenwees is om te glo sonder om te sien (Hebreërs 11: 1). Maar dan sê God se Woord dat ons met ons hele […]
-
Bladsye