HospiVision

8 December 2020

Radiokansel en HospiVision vat hande om mense se lewens aan te raak en hoop te gee. Hierdie program handel oor geestelike, emosionele en fisiese gesondheidskwessies. Om diegene in uiterste fisieke en emosionele pyn te bedien, eis sy tol op enige persoon, maar volgens dr Pieter Barnard is dit “hoop” wat hulle aan die gang hou. Indien jy ‘n program misgeloop het, gaan kyk gerus na ons lys van potgooie by Iono.fm.



Current track

Title

Artist

Background