Met Hart en Siel
18 November 2020
Tydens Met Hart en Siel vier ons mekaar se kreatiwiteit en uniekheid, indien jy ‘n episode van hierdie besonderse program misgeloop het kan jy die potgooi hier vind. Jou aanbieder is die talentvolle Christine Ferreira, redakteur van die Christelike vrouetydskrif, Lééf.