Just For You
10 September 2020
As jy ‘n Just for You program op Radiokansel 657AM gemis het, kan jy dit hier vind. Jy kan dit ook op sosiale media deel. Just for You is ‘n tydskrif program ontwerp om mense uit alle vlakke van die lewe te bemagtig. Van die jonges tot die ouer en meer gevestigde. Die aanbieder, Sibongile Mofokeng, om luisteraars in hulle daaglikse reis met Christus te inspireer.
5