Jula Ezwini
3 May 2020
Jula Ezwini (Fokus op die Woord) is ‘n tydskrifprogram op Radiokansel 657AM, as jy ‘n potgooi weer wil luister of deel, kan jy dit hier vind. Die prgram bestaan uit onderhoude, besprekings en musiek wat luisteraars aanmoedig en motiveer. Die talentvolle Bahle Nhlapho is jou aanbieder.