Delf steeds dieper

1 June 2021

Die Waarheid is so groot soos ons Messias Self! In Delf Steeds Dieper nooi Este Geldenhuys jou om saam met haar te delf en dieper te soek na die skatte van ons Vader. Jesus het gesê in Johannes 14:6; “Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.” Nie “die Weg”, of die volheid van Sy Waarheid is oop en bloot beskikbaar nie. Hy belowe – soek en jy sal vind, klop en vir jou sal oopgemaak word.

delf steeds dieper

Delf steeds dieper

In hierdie lewe sal ons nooit ophou delf en leer nie!

Meer inligting



Current track

Title

Artist

Background