Bybel Perspektief
4 March 2021
Bybel Perspektief is ‘n voorkeur kanaal vir Christelike potgooie. Pastoor David de Bruyn kyk na aspekte van die lewe deur duidelike, Bybelse lense, en lewer diep teologie wat maklik dag-tot-dag toegepas kan word. Daarby kan jy al die Radiokansel-potgooie op iono.fm vind. Onderwerpe wissel van Christelike kontroversie tot Bybelse leringe en inspirerende boodskappe. Besoek gerus iono.fm vir verdere Radiokansel potgooie.