Die Heerlikheid van die Evangelie

1 October 2020

Ontdek opnuut die heerlikheid van die Evangelie en God se Woord saam met Charles van Onselen en gas. Vir sommige het die Bybel dalk verouderd en alledaags geword. Charles glo dat ons Hemelse Vader van plan is om ons in ‘n ewige toestand van afwagting van Sy goedheid en God en die vreugde te vestig wat geassosieer word met die heerlikheid van die Evangelie. Vind meer van Radiokansel se potgooie op iono.fm.

god se heerlikheid

Heerlikheid

Ontdek weer die heerlikheid van die Evangelie

Meer inligting



Current track

Title

Artist

Background