Aanlyn Donasie

Gee 'n donasie om ons te ondersteun

Baie dankie dat jy ons finansieel ondersteun. Voltooi asseblief die vorm hieronder. Nadat jy die bedrag bevestig het, sal jy na die betaalskerm geneem word.

Ons voldoen aan die POPI-wet. Ons sal slegs u persoonlike inligting gebruik vir die doel waarvoor u dit gegee het. U sal slegs kommunikasie van ons ontvang waarvoor u ingeteken het. U persoonlike inligting sal nie met enige derdeparty-organisasie gedeel word nie.

Baie dankie dat u ons Visiothon ondersteun!

U kan ook 'n direkte bankinbetaling maak. Hier is ons bankbesonderhede:

Rekeningnaam: Radiokansel
Bank: ABSA Bank
Tak: 632005
Rekeningno: 9159472606
Verwysingsnr: U selfoonnommer (Hierdie is asseblief noodsaaklik sodat ons u kan bedank en die donasie korrek kan allokeer.)

Wil jy graag 'n donasie gee met jou kaart? Voltooi asseblief die vorm.

Waarvoor wil jy graag 'n donasie gee?
Naam & van: *
 
Kontakno
(Verkieslik selfoon no):
*
 
E-pos: *
 
Bedrag (in Rande): * (ZAR) Geldeenheidomskakeling
 
 
Vertroulikheidsbeleid / Bepalinge & Voorwaardes