Menu

Radiokansel

Tuis

Radiokansel Facebook Radiokansel Twitter

A+ A A-

Laai ons 'app' af

Radiokansel, Radio Kaapse Kansel en die I AM Jeug beweging het nou elkeen hul eie toepassing!

RKAppBanner

Om die toep (app) af te laai, besoek die 'store' op jou foon, soek vir "Radiokansel" en laai die toep af met ons logo.

LET WEL: Ons is bewus daarvan dat ons toep nie tans in die Apple iStore beskikbaar is nie. Besoek asseblief hierdie skakel en laai die toep so op jou Apple toestel: https://radiopulpitapp.co.za

Skakel na 'Google Play Store'

CPAppEmailBanner

Vir Radio Kaapse Kansel se toep, soek net vir "Radio Cape Pulpit" en laai die toep af met die logo.

LET WEL: Ons is bewus daarvan dat ons toep nie tans in die Apple iStore beskikbaar is nie. Besoek asseblief hierdie skakel en laai die toep so op jou Apple toestel: https://capepulpitapp.co.za

Skakel na 'Google Play Store'

IAMAppBanner

Vir die I AM Jeugbeweging toep, soek net vir "I AM Youth", en laai die toep af met die I AM logo.

Skakel na 'Google Play Store'

 

Gaan Na

Skakel met ons

ProudlySA

bg-004
bg-006
bg-003
bg-002
bg-001
bg-005