Menu

Radiokansel

Tuis

Radiokansel Facebook Radiokansel Twitter

A+ A A-

Ons Foto's

Radiokansel sê dankie vir 37 jaar

Om 37 jaar op die lug te vier, het Radiokansel luisteraars uitgenooi om saam met ons te vier en 'n 'geskenk' na ons kantore te bring.

Luisteraars is genooi om komberse, klere en blikkies kos te bring vanwaar Radiokansel dit by 'n sentrum in Refilwe, Cullinan, gaan aflaai het. Die sentrum voorsien kos en ander benodighede aan meer as 200 kinders op 'n daaglikse basis.

Baie dankie aan elkeen wat hierdie moontlik gemaak het.

Gaan Na

Skakel met ons

ProudlySA

bg-004
bg-006
bg-003
bg-002
bg-001
bg-005