Menu

Radiokansel

Tuis

Radiokansel Facebook Radiokansel Twitter

A+ A A-

GoeieNUUS Julie 2019 Uitgawe

Ontmoet Guilma Stander

Sy is meer as 'n Radio Kaapse Kansel 729AM omroeper. Sy is 'n stemkunstenaar, grimeerkunstenaar, verhoogbestuurder en die transformeer gemaklik in die karakter van 'n diertjie vir kinderradio-programme!

Guilma Stander is aktief besig in die gemeenskappe in en om die Wes-Kaap, altyd gereed om uisteraarstemme terug na die ateljee te bring.

Radio Kaapse Kansel 729AM, jou gemeenskapstasie van keuse in die Wes-Kaap, maak ‘n impak oral waar ons gaan. Of dit is om die hart van ons luisteraars te bedien, of die gemeenskappe in die afgeleë gebiede deel maak van ons familie, ons bly jou daaglikse reisgenoot. Luister na Guilma op Leefstyl elke Dinsdag - Vrydag, 13:00 - 15:00, op Radio Kaapse Kansel 729AM.

Gaan Na

Skakel met ons

ProudlySA

bg-004
bg-006
bg-003
bg-002
bg-001
bg-005