Inspirasie
Page: 6
Op 14 Februarie vier mense wĂŞreldwyd Valentynsdag, maar as kinders van God vier ons ‘n ander soort liefde.
Christene van vandag staar unieke uitdagings in die gesig en Die Woord vir Vandag op Radiokansel is ‘n hulpmiddel om ons te help om geanker te bly in Christus.
Ds Karel Verhoef, voorheen Bedryfshoof van Radiokansel 657AM, is as die nuwe Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die Christen radiostasie aangestel. Dit volg na die uittrede van dr Roelf Petersen uit sy pos as Uitvoerende Direkteur van die Kansel Media Groep (KMG), na twintig jaar diens. Karel Verhoef werk reeds 24 jaar by Radiokansel en […]
Wat beteken dit vir jou dat God die Bron van Lewe is? Dit is die dag wat die Here gemaak het en Hy het net die beste vir jou in gedagte. Fokus vandag jou oĂ« op die waarheid wat Hy in jou lewe is. Miskien voel jy vandag soos Moses toe God hom diep in […]
Inspirasie moet om skakel in transformasie.
‘n Verhaal van hoe die wete dat God in ons midde is lewens verander. Daar word ‘n verhaal vertel van ‘n groep monnike wat iewers in ‘n woud in Duitsland gewoon het. Daar was voortdurende onenigheid tussen hulle en dit het later die hoofpriester tot moedeloosheid gedryf. Op ‘n dag het hy sy mantel gevat, […]