Inspirasie
Page: 4
Hoe om na God se stem te luister is een van die moeilikste onderwerpe om oor te skryf omdat Hy op ‘n individuele vlak persoonlik met elkeen praat. Tog is daar ook beginsels wat vandag nog as riglyne dien. Luister en hoor Menslik gesproke is dit moeiliker om te luister as om te hoor. Moses […]
‘n Paar jaar gelede, het ek ‘n vriend sterkte toegewens deur te sê: “Ek hoop jou planne sal slaag”. Dit het ‘n groot opskudding veroorsaak omdat hy nie tevrede was met my wens vir sy toekoms nie. Hy het dit baie duidelik gemaak dat ek geloof moet hê en WEET dat hy SAL slaag. Jare […]
Dit kan aanvanklik angswekkend lyk om ‘n nuutgebore Christen te wees. Om al die sogenaamde ‘prettige’ dinge wat die wêreld bied, prys te gee, kan ingewikkeld wees. Maar God belowe ons soveel meer as wat hierdie wêreld ooit vir ons kan gee. Jakobus 1:12 sê: Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. As […]
Ons leef in tye van onrus, geweld en ongekende swaarkry, en benodig ons land mense wat opofferende goddelike liefde sal uit leef. Elke dag. Elke plek. “Ons tree dus op as gesante van Christus, en dit is God wat deur ons ‘n beroep op julle doen. Ons smeek julle namens Christus: Aanvaar die versoening met […]
2021 het soos ‘n sneltrein verbygespoed en voor ek my oë kon uitvee het 2022 aangebreek. ‘n Nuwe, vars jaar lê voor en ek vra myself: Waarvoor glo ek vir hierdie jaar? In wie glo ek? Hierdie is ‘n basiese en baie belangrike vraag, maar voor mens werklik kan vra: “Waarvoor glo ek?” is die […]
Die vermoë om dinge anders te sien, kan onmoontlike situasies omkeer. Wanneer mens op ‘n wintersaand gesellig voor die kaggel kuier, word daar oor alles en nog wat geklets. Só ‘n geklets op ‘n besondere koue aand, lei toe tot ‘n tema wat my op ‘n totaal nuwe manier oor verwagtinge laat dink het. Terwyl […]
Soek ons nog God se stem en wil ons nog enigsins hê dat God met ons moet praat in vandag se tye? Het die moderne era en tegnologie hierdie behoefte oorbodig gemaak en weet God se kinders nog hoe om God se stem te hoor? Hierdie is sekerlik die moeilikste onderwerp waaroor ek al moes […]
Slegs wanneer jy kies om Hom te volg en Sy stem te gehoorsaam, kan jy in God se beloftes wandel. Die Israeliete kon nie die beloofde land binnegaan voordat hulle verenig was in hul keuse om die Here te volg nie. Dieselfde beginsels geld vandag nog. Na Moses se dood word Josua die leier van […]
Kan ‘n gebroke gesin nog met vrymoedigheid sê dat hulle vir die Here staan en Hom dien? As ek geskei het, kan ek soos Joshua steeds sê dat ek en my huis die Here dien? Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien. Joshua 24:15 Jare gelede het ek die groot besluit […]
Wanneer ek aan die Here dink, dink ek gewoonlik aan Hom as God van die MOONTLIKE, maar Hy is ook God van die ONmoontlike. Alles IS moontlik deur Hom (Matteus 19:26); selfs om dinge te verduur wat ons gedink het nie moontlik sou wees nie – die tipiese ‘middel-van-die-storm-dinge’ wat ons soveel keer wens ons […]