Blog
Page: 7
Dit is wonderlik om te dink tot watter uiterste God gegaan het om seker te maak dat slegs een persoon in die ganse geskiedenis ooit as Sy Messias sou kon kwalifiseer – Jesus Christus. God het baie spesifieke inligting gegee oor die Messias se geboorte, sy lewe, en sy bediening. Nog meer besonderhede is gegee […]
Wanneer ons aan Paasfees dink & Jesus se kruisdood, dink ons ook onmiddellik aan Sy opstanding drie dae later en die ewige lewe.
Op 14 Februarie vier mense wêreldwyd Valentynsdag, maar as kinders van God vier ons ‘n ander soort liefde.
Christene van vandag staar unieke uitdagings in die gesig en Die Woord vir Vandag op Radiokansel is ‘n hulpmiddel om ons te help om geanker te bly in Christus.
Ten spyte van die moeilike tye sal ons, soos Habbakuk, juig en bly wees in die Here! Saam met jou, versprei ons vlamme van Hoop.
Dominee Hermy Damons is die nuwe voorsitter van die Radiokansel 657AM Raad.
Radiokansel kan jou help om jou Testament gratis op te stel en jy sal ook spaar op boedelbelasting.
Ds Karel Verhoef, voorheen Bedryfshoof van Radiokansel 657AM, is as die nuwe Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die Christen radiostasie aangestel. Dit volg na die uittrede van dr Roelf Petersen uit sy pos as Uitvoerende Direkteur van die Kansel Media Groep (KMG), na twintig jaar diens. Karel Verhoef werk reeds 24 jaar by Radiokansel en […]
Jou Daaglikse Metgesel met al die funksies wat jy nodig het by jou vingerpunte.
Jou Daaglikse Metgesel met al die funksies wat jy nodig het by jou vingerpunte.