Logo

Jeugberading

Kansel Media Groep gee geleentheid vir kinders en jong volwassenes (10 - 25 jaar oud) om vertroulik met 'n berader te praat en Bybelse raad te kry.

Die WhatsApp nommer is: 064 530 6805.

 

Radiokansel © 2019 Alle regte voorbehou.