Intimate Moments
30 June 2020
Intimate Moments is ‘n insiggewende en geestelik opbouende laatnag program. Luisteraars skakel in vir die program se kwaliteit musiek en kwaliteit gesprekke. Die program het ‘n sterk fokus op verhoudings. Die aanbieders, sowel as gaste, gesels oor onderwerpe wat daarop gemik is om ‘n intieme ruimte te skep.