Spektrum

3 October 2020

Al jou Spektrum hoogtepunte saam met Johann Els kan jy hier vind of op iOno.fm.

Spektrum – Inspirerende Boodskappe

Spektrum bring ook ‘n goddelike perspektief, hoop en waarheid uit die Woord van God.

Spektrum Onderhoud Hoogtepunte

Insiggewende en lewensveranderlike onderhoude met verskillende mense uit alle sektore van die samelewing.

Kalahari Stories

Donderdae gedurende Spektrum vertel die befaamde storieverteller, HJ Cronjé, vir ons een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het ‘n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Heerlike luistergenot!

Spektrum met Johann Els

Jou middag inspirasie in die verkeer

Meer inligting



Current track

Title

Artist

Background