Jou gunsteling
Christen radio stasie

Radiokansel is ‘n gevestigde en relevante media-stem en voorkeur Christen radiostasie in Suid-Afrika, en verder, met meer as vier dekades se uitsaai-ervaring.

Luister Radiokansel

Luister Radiokansel Hartklank

Luister Radio Pulpit Jikelele

Jou Daaglikse
Reisgenoot

Radiokansel is jou daaglikse reisgenoot vir nuus, musiek, leefstyl en sake, gebaseer op die Woord van God. Ons programme bied advies van kundiges om luisteraars op hul lewensreis te begelei.

'Ek stel die Here altyddeur voor my'

Sê hierdie woorde 'n paar keer hardop en laat dit in jou gedagtes rondrol: 'Ek stel die Here altyddeur voor my.' Neem tyd om na te dink hoe dit werklik in jou lewe ervaar kan word. Hoe sou dit wees om met God in jou gedagtes wakker te...

Psalm 16:8 AFR53

Sien Meer
lynette beer potgooie

Inspirasie saam met Lynette Beer

Een van ons luisteraars hoogtepunte van die week,...

Read More
Goeie Nuus Tyd potgooi

Goeie Nuus Tyd

Alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin....

Read More
dieper delf

Delf steeds dieper

Die Waarheid is so groot soos ons Messias Self! In Delf...

Read More
Dagbreek met Johann Wynand

Dagbreek met Johann & Wynand

Begin jou dag met ‘n inspirerende boodskap tydens...

Read More

Wat is in Jou Hand?

Daar is iets besonders roerend aan hierdie eenvoudige...

Read More
Wanneer jy vĂŞr van God af voel

Wanneer jy vĂŞr van God af voel

Ons gevoelens is dikwels bedrieglik en kan ons laat glo...

Read More
geheim van geestelikheid

Die geheim van ware geestelikheid

Christelike spiritualiteit kan in sy kern opgesom word in...

Read More
is dit die eind tye

Is Ons Tans in die Eindtye?

Die vraag of ons tans in die eindtye leef, volgens die...

Read More

Luister regstreeks
Waar Jy Ookal Is

Jou gunsteling Christen radiostasie bring vir jou die Woord van God, perspektief en insig vir alle aspekte van die lewe.

Luister

Radiokansel App
Jou Daaglikse Reisgenoot

Gebruik ons ​​radiostasie-toepassing of skakel in op 657AM.—jou betroubare en relevante Christelike radio- en media-inhoudverskaffer.

Laai Af