
Radiokansel, Radio Kaapse Kansel en die I AM Jeug beweging het nou elkeen hul eie toepassing!
Om die nuwe toep (app) af te laai, besoek die 'store' op jou foon, soek vir "Radiokansel" en laai die toep af met ons logo.
Skakel na 'Google Play Store'
Skakel na 'Apple App Store'
Vir Radio Kaapse Kansel se toep, soek net vir "Radio Cape Pulpit" en laai die toep af met die logo.
Skakel na 'Google Play Store'
Skakel na 'Apple App Store'
Vir die I AM Jeugbeweging toep...

Kliek hier vir die toerbeplanning