Jou gunsteling
Christen radio stasie
Radiokansel is ‘n gevestigde en relevante media-stem en voorkeur Christen radiostasie in Suid-Afrika, en verder, met meer as vier dekades se uitsaai-ervaring.
Luister Radiokansel Luister Radiokansel Hartklank Luister Radio Pulpit Jikelele
Jou Daaglikse
Reisgenoot
Radiokansel is jou daaglikse reisgenoot vir nuus, musiek, leefstyl en sake, gebaseer op die Woord van God. Ons programme bied advies van kundiges om luisteraars op hul lewensreis te begelei.
God kan jou genees (2)
Die Psalmdigter het geskryf: 'Ek wil die Here prys en nie sy goeie dade vergeet nie. Hy vergewe al jou sondes, en genees al jou siektes. Hy verlos jou van die dood, bekroon jou met liefde en medelye' (verse 2-4 NLV). Dawid het homself aan hierdie...
Sien MeerWanneer jy vΓͺr van God af voel
Ons gevoelens is dikwels bedrieglik en kan ons laat glo...
Read MoreDie geheim van ware geestelikheid
Christelike spiritualiteit kan in sy kern opgesom word in...
Read More
Luister regstreeks
Waar Jy Ookal Is
Jou gunsteling Christen radiostasie bring vir jou die Woord van God, perspektief en insig vir alle aspekte van die lewe.
Luister
Radiokansel App
Jou Daaglikse Reisgenoot
Gebruik ons ββradiostasie-toepassing of skakel in op 657AM. Jou betroubare en relevante Christelike radio- en media-inhoudverskaffer.
Laai Af


