Menu

Radiokansel

Tuis

Radiokansel Facebook Radiokansel Twitter

A+ A A-

GoeieNUUS Oktober 2018 Uitgawe

Getuienis van 'n luisteraar

Ek het onlangs na die klein dorpie Phafos, in Ciprus gereis.

Gedurende ons reis het die persoon wat saam met my op reis was, geval en haar pols gebreek. Sy is opgeneem in 'n hospitaal en geopereer.

Ek het toevallig die Radiokansel toep afgelaai net voor ons vertrek het. Ek kan nie vir julle sê hoe ek die boodskappe geniet het in die vreemde nie.

Al wat ek wil sê, is 'baie dankie'! Hierdie toep het my rustig en dankbaar gehou in die vreemde!

Gaan Na

Skakel met ons

ProudlySA

bg-004
bg-006
bg-003
bg-002
bg-001
bg-005