Menu

Radiokansel

Tuis

Radiokansel Facebook Radiokansel Twitter

A+ A A-

Kalender & Jongste Nuus

Radiokansel 657AM vier 37 jaar op die lug

Radiokansel het in Augustus 37 jaar op die lug gevier! Ons het luisteraars uitgenooi om hierdie spesiale geleentheid saam met ons te vier deur 'n 'geskenk' na ons kantore in Pretoria te bring.

Luisteraars en Radiokansel personeel het komberse, klere en blikkieskos gebring wat ons aan 'n sorgsentrum in Refilwe, Cullinan, oorhandig het. Die sorgsentrum voorsien kos en ander benodighede aan meer as 200 kinders op 'n daaglikse basis.

Met die hulp van luisteraars en personeel, kon Radiokansel komberse, blikkieskos, skryfbehoeftes en sanitêre produkte oorhandig.

Baie dankie aan elkeen wat hierdie uitreik moontlik gemaak het.

Gaan Na

Skakel met ons

ProudlySA

bg-004
bg-006
bg-003
bg-002
bg-001
bg-005