Menu

Radiokansel

Tuis

Radiokansel Facebook Radiokansel Twitter

A+ A A-

Sielskos

Sakke vol Hoop - Inligting

<<< Terug

Prospect 1Radiokansel en Radio Kaapse Kansel het onderneem om hoop en lig in kinders se lewe te bring hierdie Paastyd.

Ons het ondersoek ingestel en vir minderbevoorregte kinders wat nie elektrisiteit by hul huise het nie, gratis skooltasse gegee met 'n sonkragliggie wat hulle kan gebruik om hul huiswerk by te doen.

Op 21 April 2017 het Radio Kaapse Kansel skooltasse by Prospect Primêr in Ashton gaan oorhandig.

Op 15 en 17 Mei 2017 het Radiokansel skooltasse by Laerskool Uniefees naby Pretoria en by Duduza Primary in die Oos-Rand oorhandig.

Duduza 3

Uniefees 2

Gaan Na

Skakel met ons

ProudlySA

bg-004
bg-006
bg-003
bg-002
bg-001
bg-005