Luister op DStv

Radiokansel kan regoor Afrika gehoor word op DStv radiokanaal 882!!

Om te luister, doen die volgende:

  • Druk "TV Guide" op die afstandbeheer.
  • Kies "Music & Radio".
  • Kies kanaal 882; dit is Radiokansel.
  • Druk "OK".

Om weer terug te keer na die programme op DStv:

  • Druk "TV" op die afstandbeheer twee keer.
  • Kies DStv.
  • Druk "OK".

Vir die nuutste dekodeerders:

  • Druk "Shift" en dan die "TV" knoppie vir direkte toegang na die oudiokanale.
  • Druk 882 om na Radiokansel toe te gaan.
  • Om na die DStvkanaal wat u laaste gekyk het terug te keer, druk die "TV" knoppie.

Vir enige tegniese, rekening en program navrae, skakel gerus u naaste Multichoice sentrum:

  • 083 900 DSTV (3788) (VAS tariewe geld)
  • Johannesburg: (011) 289-2222
  • Pretoria: (012) 422-2222
  • Kaapstad: (021) 508-2222
  • Durban: (031) 710-2222
  • Port-Elizabeth: (041) 395-2222
  • Bloemfontein: (051) 503-2222
sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006