Deel jou getuienis

Bring Eer aan God se Naam deur jou kort en kragtige getuienis (maksimum 3 min lank) te deel met ander gelowiges op die luggolwe van Radiokansel.

Skakel Wynand by (012) 334-1256 of epos wynand@radiokansel.co.za  vir 'n afspraak om jou getuienis op te neem, telefonies of in ons ateljees en word so gehoorsaam aan Hebreers 13:15.

Heb. 13:15 "Laat ons dan onophoudelik deur Jesus aan God 'n offer van lof bring, dié lippe wat sy Naam bely."

sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006