Aangename kennis Here

AKHere

Ons tema van die week is "Die vreugde van die Here".  Skakel vanaf 05:30 soggens in op 657AM en vertel vir Wynand en Janine hoe jy al persoonlik ervaar het dat die Here vol vreugde is.

SMS jou getuienis aan 37871. Begin met die woord "SHARE".  Standaard tariewe van R1.50 per SMS is van toepassing.

sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006