Luister vir langer na Radiokansel

Luister vir Langer na Radiokansel  657AM in 'n taal wat jy verstaan.  Sedert Maart  word 'n derde van die nuwe  LUISTER vir LANGER programskedule onderskeidelik in Afrikaans, Engels en inheemse Afrikatale  uitgesaai. Dit beteken ons kan nou langer op 'n slag met meer luisteraars gesels. Besoek www.radiokansel.co.za vir meer inligting en luister aanlyn.  Skakel ook in op DStv oudio 882 of luister oor jou selfoon.

Saam met Radiokansel  657AM kan jy nou elke dag die Here loof - of jy nou in jou motor of by die huis is, ons is daar.

I AM Jeugbeweging

Tieners kan nou ook langer na Radiokansel luister op die splinternuwe I AM jeug webradio. Die I AM jeugbeweging praat met tieners in hul eie taal en maak 'n daadwerklike verskil in die lewens van jongmense. Radiokansel reik uit na jongmense deur die I AM jeug webradio, skoolbesoeke, 'n jeugtydskrif en berading via selfoon, telefoon, sms, WhatsApp, BBM en Twitter. Bestel die word4u2day dagstukkie jeugtydskrif GRATIS vir jou tiener, skool, familie en vriende.

Jou daaglikse reisgenoot

sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006