E-pos Berading

Die Beradingsdiens van Kansel Media Groep bied geleentheid aan u om gratis berading per epos te ontvang. Indien u 'n vraag het of 'n probleem met 'n Bybelse berader wil bepreek, vul asb die onderstaande vorm in.

Let asb daarop dat ons berading die karakter dra van oorbrugging. Dit wil sê ons berading behels nie 'n lang, intensiewe proses nie, maar bied toepaslike korttermyn advies asook 'n verwysing na 'n ander berader / hulpverlener vir meer intensiewe hulp.

Naam: E-pos: Posadres: Poskode: Vraag:

sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006