Berading

ABBO (Assosiasie vir Bybelse Berading en Opleiding) is  deur  Kansel Media Groep gekontrakteer om  'n Bybelse oorbruggingsberadingsdiens te lewer vir die kliënte van Radiokansel en Kaapse Kansel.

Ons beraders staan gereed om jou en jou gesin te help 24 uur per dag, 7 dae per week. Skakel ons by 012 334 1320 of stuur 'n e-pos aan berading@radiokansel.co.za

Jy kan ook sms, tweet, WhatsApp of 'n boodskap via Facebook stuur. Jy is welkom om van hierdie vriendelike, gratis diens gebruik te maak.

Kontak die I AM-jeugberaders by:
WhatsApp - 071 679 4302

sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006