Publikasies

Ons gesels nie net nie, maar bemoedig luisteraars ook deur ons publikasies. Registreer aanlyn vir ons publikasies en ontvang Die Woord vir Vandag of The Word for Today se dagstukkie boodskappe gratis per e-pos of teken gratis in op die Die Woord vir Vandag- en The Word for Today-dagstukkie tydskrif.
 
Radiokansel se nuwe dagstukkie jeugtydksrif, word4U2day, bied hoop aan 'n generasie wat moet uitblink, terwyl hulle van alle kante gebombardeer word. Die boodskappe in word4U2day, word deur begaafde Christen-tieners geskryf.

sl-001
sl-002
sl-003
sl-004
sl-005
sl-006